Kontak ons gerus deur hierdie vorm in te vul:
Aanwysings na SaaiPlaas...
Vanaf Kaapstad op N1: (2 uur 30 min)
180 km vanaf die Hugenote-tolhek lê die dorpie Matjiesfontein. By Matjiesfontein neem die teerpad na Sutherland en na 33 km draai regs na Komsberg op die grondpad; 8 km verder lê die gastehuis langs die pad.





